send link to app

Afriforum Gemeenskap


4.8 ( 2208 ratings )
Zakelijk
Developer: findPaddy (Pty) Ltd
Gratis

Welkom by AfriForum se Takaksie en takledekommunikasie selfoontoepassing

Hierdie toepassing word gebruik om alle beplande takaksies vroegtydig te dagboek asook om terugvoering rakende die spesifieke aksie te gee. Dit sluit in alle selfdoen ,veiligheid jeug ens. Die toepassing kan ook gebruik word om met lede direk te kommunikeer bv. om hulle na ’n spesifieke takaksie uit te nooi.

Die toepassing neem selfbestuur na ’n nuwe vlak.